16. Leer die Alfabet Aktiwiteitsboek
Leer die Alfabet
Aktiwiteitsboek
Graad R & 1
Kleinletter oefening
Fokus op die vorming van kleinletters en help kinders om die alfabetletters te bemeester.
Visuele leer
Elke woord gaan gepaard met sy eie unieke inkleurprentjie.
Dit versterk woordherkenning en hou kinders gemotiveerd deur kreatiewe inkleur werk.
Fynmotoriese vaardighede
Stippellyn skrif oefeninge om potloodgreep, -beheer en handuithouvermoë te bemeester.

WANT TO KNOW MORE?


Website Built By BunnyPants Design & Web Studio | 2025














