Slim Met Wiskunde Aktiwiteitsboek
Slim Met Wiskunde
Aktiwiteitsboek
Voorskool
Hierdie 53-bladsy-werkboek maak dit vir jou kleuter maklik en pret om wiskunde te leer. Die omvattende werkkaarte leer basiese wiskundevaardighede en help jou kind om voor te berei vir groot skool!
Getalherkenning
Telvaardighede
Vorms & Patrone
Visuele Persepsie
Fynmotoriese Oefening

WANT TO KNOW MORE?


Website Built By BunnyPants Design & Web Studio | 2025
















